Arthur Conan Doyle

Sir Arthur Conan Doyle
Gebore
Arthur Ignatius Conan Doyle

22 Mei 1859
Sterf7 Julie 1930 (op 71)
Crowborough, Sussex, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer, digter, dokter
Bekend virSherlock Holmes
The Lost World
EggenootLouisa Hawkins (1885–1906, haar dood)
Jean Leckie (1907–1930, sy dood)
Kinders5
Handtekening

Arthur Conan Doyle (1859–1930) was 'n Skotse skrywer wat veral bekend is vir sy speurverhale oor Sherlock Holmes en dié se vriend dr. Watson. Hy was 'n bedrywige skrywer en sy werke sluit wetenskapsfiksie, geskiedkundige verhale, tonele, romans, poësie en feiteboeke in. Daar word soms na hom verwys as Conan Doyle – Conan was oorspronklik sy middelnaam, maar hy het dit in later jare as deel van sy van gebruik.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB